Overview

Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het tans ʼn voltydse pos vir ʼn beampte: Sport (rugby) in die Studentesake-afdeling beskikbaar. Die pos sal in Pretoria gesetel wees P O S D O E L S T E L L I N G Die beampte: Sport (rugby) vervul ʼn uitvoerende rol en is verantwoordelik vir die organisering en bestuur van rugby op koshuis- so…

This vacancy was imported from Adzuna. Original listing accuracy is the responsibility of the advertiser. RugbyJobs.com works hard to bring you all rugby related jobs from around the globe.